Saturday, May 3, 2008



Om te dink,Dr's het gereken hy gaan sukkel met balans?

Nee wat,hy het gladnie 'n probleem daarmee nie.

Hy was 4 en 'n alf toe hy met sy kleiner fiets SONDER trainer wieletjies gery het. En vandag ry hy met sy groot fiets.

Monday, April 28, 2008

Raai wie's 5!!!!



Soos belowe het ek vir hom die Cowboy hoed koek gemaak vir sy verjaarsdag,aangesien sy partytjie by die SPUR was.

Hulle was 10 wat SPUR toe was. Ewan,Poppie,Alme,Armand,Kayla,Karien,Juan,Guillaume,Dihann en Wiaan.

Leeuwenboschfontein:Ons gunsteling webreek plekkie



Die naweek was maar reënerig,maar ons het dit baie geniet.

Dis so lekker om in die middel van nêrens te wees. Weg van alles.

Die visse wou eers nie byt nie,maar gelukkig het die manne toe later 'n paar groot visse gevang.

Thursday, March 20, 2008

Visserman!




Ons het bietjie gaan kamp en die manne het 'n vissie probeer vang.


Ewan het mooi self reggekom met die visstok en het AMPER 'n vis gevang,maar die lyn het gebreek. :(


Wednesday, August 29, 2007

Ek's 'n baie trotse mamma!


Ewan het Ewan ingeskryf vir 'n fotokompitisie,en hy't GEWEN!!!!!!!!


Kyk,die foto links was die wenfoto.

Sunday, July 1, 2007

Sunday, June 24, 2007

Tattoo Crazy!!!



He just loves these things! Everytime we go to the SPUR,we wants one and today he got 2!